Geagte Gholfers
Vertrou dit gaan goed met almal.
Bredasdorp Gholfklub Stigtingsdag vind plaas 29 Julie 2023.
Die Gholfbaan was op 31 Julie 1919 gestig. En ons sien uit na hierdie jaar se Gholfdag om die stigting te vier.
Kontak gerus die klub om u bespreking te plaas.
☎028 424 1855
Groete en mooi dag
Bestuur












