Hiermee kennisname vir ons jaarlikse Geelstert Classic Gholfdae
24 & 25 Februarie 2022
Bevestig asb by die klub die getalle wat graag wil bywoon vir die etes ook @ R85 p/p vir Vrydag aand.
Heerlike vars gebraaide geelstert🐟 met n broodjie🥖 en slaai🥗 vir die Vrydag.
Heerlike ‘deep fried’ geelstert🐟 met chips 🍟 Saterdag
Kontak gerus die klub vir besprekings vir die Gholf Vrydag middag en/of Saterdag.
📱028 424 1855
Hoop om julle almal hier te sien deur die loop van die Geelstert naweek.


