⛳ *BREDASDORP GHOLFKLUB – GHOLFDAG* ⛳

Kom vier saam met ons die *inwyding van die nuwe heining rondom die klub en baan*!

📅 *Saterdag, 28 November 2026*
🏌️ *Oggendveld-kompetisie*
🥩 *Vleispryse op die spel, geborg deur **Overberg Meat*

*Formaat:*
4 Bal Beterbal Stableford
& Greenkeeper’s Revenge

*Inskrywingsfooie:*

* Prepaid lede: R31 + R30 sekuriteitsheffing
* Lede: R145 + R30 kompetisiefooi + R30 sekuriteitsheffing
* Geaffilieerde lede: R380 + R30 kompetisiefooi + R30 sekuriteitsheffing
* Nie-lede: R550 + R30 sekuriteitsheffing

🏆 Slegs spelers met ’n amptelike voorgee sal vir pryse in aanmerking kom.

🔥 Wors word ná afloop van die prysuitdeling gebraai.

📞 *Besprekings: Proshop – 028 424 1855*