Neem kennis dat die ‘Ryder Cup – Captain vs President’ Gholfdag geskiet binnekort. 8 Julie 2023

Kontak gerus die Proshop om u naam op die lys te plaas.
Inskrywings sluit 6 Julie 18.00.
Span trekkings sal gedoen word die 7de vroeg oggend en sodoende sal die grid spoedig daarna deurgegee word aan al die spelers om te sien in wie se span hul is om in mee te deel.

Ons sien vreeslik uit na hierdie dag.

#bredasdorpgolfclub #rydercup #captainvspresident