Student Holiday Specials

More exciting Holiday Specials for our Students🏌🏼‍♀️🏌🏼

⛳5 x 18 Holes for our Member Students = R320 voucher
⛳5 x 18 Holes for Affiliate Students = R480 voucher
⛳5 x 18 Holes for Non-Member Students = R480 voucher

☎️Bookings essential: 028 424 1855

Looking forward to all the Golfers visiting us this Holiday Season🎄

Early Bird Special

Golfers🏌🏼‍♀️🏌🏼

This Holiday season Bredasdorp Golf Club has an Early Bird Special!

Early Bird Special 9 Holes Only = R75 per player
5.00 AM till 06.10 AM

☎️Bookings essential: 028 424 1855

Looking forward to all the Golfers visiting us this Holiday Season🎄

Holiday Packages Dec till Jan

Can you handle the heat?☀️
Don’t miss our Holiday Sundowners and Specials⛳🍺

This Holiday from 12 Des till 15 Jan, Bredasdorp Golf Club has a special Sundowner! Bookings essential!
4PM till 17.20 Sundowner Special = R75 + Free Draught!

Not only do we have this special each day but also below:
⛳5 x 18 Holes for our Members = R500 voucher
⛳5 x 18 Holes for Affiliates = R1200 voucher
⛳5 x 18 Holes for Non-Members = R1600 voucher

☎️Bookings essential: 028 424 1855

Looking forward to all the Golfers visiting us this Holiday Season🎄

Hashtag Competition 12 Des till 15 Jan

HASHTAG COMPETITION!!!
Ready, Selfie, Go!
Folllow @bredasdorp_golf_club on Instagram and Bredasdorp golf club on Facebook!

Snap a selfie of you on our golf course and post it to your Instagram with the hashtag #bdgolfselfie

Winners will be drawn on 16 Jan
1st Prize = 4 Ball + 2 Carts
2nd Prize = 4 Ball
3rd Prize = 2 Ball

BOOKINGS: 028 424 1855

ICM 5 Nov 2022

Geagte lede,

Vertrou dit gaan goed met elk van julle.

Hiermee wil ons elke speler hartlik bedank vir hul teenwoordigheid en ondersteuning met ons 54ste ICM op Bredasdorp op die 5de Nov 2022.

Baie geluk aan ons wenners van die dag:

1. Gollie Arendse en Clive October met 46 punte.
2. Ronald Jansen en G. Murtz met 45 punte.
3. Johan Standard en Francois Hooneberg 44 punte.

Dan was altwee spanne se tellings aan die begin van die jaar gelyk op met 524 punte.

Hermanus het op die dag 390 punte gemaak wat hulle op n total van 914 punte sit.
Bredasdorp het op die dag 393 punte gemaak wat ons op n total van 917 punte sit.

Ons wen die beker weer terug met 3 punte.

Baie geluk Manne. Weereens dankie vir almal wat die dag moontlik gemaak het.

Dan wil ek ook vir Elim slaghuis baie dankie se vir hulle borg met die pryse vir die dag.

Mooi week verder vir almal.

Groete,

Bestuur

Chicken Friday Sundowner Competition

Bredasdorp Gholfklub se Weeklikse ‘Chicken 🐔Friday Sundowner Competition’
1ste Afslaan begin om 15:30.

Almal is welkom om te deel in hierdie nuwe Kompetisie Vrydae.
Weekliks sal die wenner n prys ontvang met afloop van die prysuitdeling.
Daar sal ook n algehele wenner aan die einde van die jaar bekend gestel word.

Kontak gerus die klub om u besprekings te maak.
☎️028 424 1855

Ouer & Kind Gholfdag 12 Nov 2022

Bredasdorp Gholfklub bied ons 1ste Pa en Kind Gholfdag aan 12 November 2022.

Doel van die dag
Om ‘n lekker te beleef saam met die mense waarvoor ons omgee en nuwe vriendskappe te smee.

Wie Kwalifiseer om te speel?
Enige van die volgende kombinasies:
· Pa en seun/skoonseun
· Pa en dogter/skoondogter
· Ma en seun/skoonseun
· Ma en dogter/skoondogter
· Oupa en kleinseun/kleindogter
· Ouma en kleinseun/kleindogter

Formaat: Beter Bal Stableford
Fooi: R250 p/p
o Halfweghuis snack en koeldrank
o Steak ete na die spel

* Afslaantye is vanaf 11h30 tot 13h00.
Daar is dus beperkte afslaantye beskikbaar, bespreek dus vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Pryse en Voorgee
• Almal is welkom om te kom speel, maar slegs spelers met ‘n amptelike voorgee sal in aanmerking kom vir pryse. Om in aanmerking te kom vir jou prys moet jy die prysuitdeling bywoon
• Persone met ‘n amptelike voorgee speel vanaf 85% van die voorgee Beter Bal Stableford vir ouderdom 17+
• Kinders o/17 sonder voorgee speel saam met hul Pa’s preferred drive
• Pa’s sonder voorgee speel op die laagste van jou vorige amptelike voorgee of 16
• Kinders sonder voorgee speel vanaf 24

Besprekings:
Kontak asseblief vir Elmarie by die klub om besprekings te doen 028 424 1855