Ons sien uit na die vakansie tyd wat aanbreek.
Bespreek gerus vroegtydig vir ons 9 Gate aanbod daagliks vanaf
12 Des tot 15 Jan.

4 Pm Aanbod
9 Gate = R75 per speler + Gratis Draft.
Skakel gerus vir u besprekings
028 424 1855