Bredasdorp Gholfklub bied ons Jaarlikse Klub Kampioenskappe aan die 15de April 2023.

Kontak gerus die ProShop om u naam op die lys te plaas.
📱028 424 1855

Inskrywings sluit Woensdag aand, 12 April om 18.00.