Geagte lede
Vertrou dit gaan goed met almal.
Hartlike dank aan elke speler wat deelgeneem het Saterdag 27 Julie 2024 aan die 105ste Stigtingsdag van Bredasdorp Gholfklub.Ons wil ook graag aan die dag se borg, Southern Oil, dank betoon