Geagte Gholfers

Bredasdorp Gholfklub bied ons Jaarlikse Dames Gholfdag πŸŒπŸΌβ€β™€aan 3 Feb 2024.

Kontak gerus die klub om u besprekings te maak vir hierdie Feestelike Gholfdag.

☎*028 424 1855
*Epos: info@bredasdorpgolfclub.co.za

Gholf Groete
Bredasdorp Gholfklub