Des / Jan Gholf
Ons sien uit na ons Desember seisoen en voorsien n besige tydperk.
Ons nooi julle graag om nou reeds julle rondtes te bespreek vir die feesseisoen om enige teleurstelling te verhoed.
Die klub gaan streng volgens die grid werk en daarom is dit belangrik dat julle betyds bespreek.











