BREDASDORP GOLF CLUB / GHOLF KLUB
Nuusbrief/Newsletter
Eerste kwartaal/First quarter
This golfing year has really started with a bang judging by all the activity at the club. We had a very good December season with just on 1,000 rounds of golf recorded on our course.
Dankie aan al die besoekers en ondersteuners van die klub was Desember een van ons beste maande ooit. Ten spyte van die droogte was die baan in uitstekende toestand en die baan personeel moet geluk gewens word met hul poging.
Hier is twee van ons gewilde besoekers, Brian Prins en Ingrid Bester met die populêre Oujaarsdag Trofee.
Baan Verslag:
Na „n lang warm en winderige somer sover was die 15mm reen van verlede week beslis baie welkom. Die gras behoort nou lekker te groei en met die skoonveld snyer wat oorgedoen is, behoort die oppervlak baie beter te vertoon oor die komende weke. Paar van die setperke het swamme opgedoen (dollar) maar hopelik met die nuwe spreier wat onlangs aangeskaf is en „n nuwe spuitprogram behoort die setperke binnekort van top gehalte te wees. Die setperke is ook die week “ge-verticut” en ligte laag sand gegooi om die oppervlakte meer gelyk en vinniger te kry. Die twee toerustings het die Klub R80 000 uit die sak gejaag en hopelik sal ons die resultate van ons verbetere masjinerie sien. Die ontbossing en verwydering van indringers gaan voort met die aangeplante fynbos wat al mooi opkom.
Werner en Gollie spog met hul nuwe speelding !!
Klub kompetisies en Uitslae:
Tesame met B & M Ford as borg gaan ons die Klub se maandelikse houespel kompetisie probeer herleef. Saterdag 19 Januarie was die eerste van twaalf houespel kompetisies en die wenners van elke kompetisie sal om die bekers uitspook aan die einde van die jaar. Die wenners van die dag was T Fourie (Afdeling A) – 72; en H Kruger/WP Swart (afdeling B) met 67. Frans van Dyk van B & M Ford het die pryse uitgedeel. Dankie aan ons borg !
Baie populere wenner !! Geluk Harry
As gevolg van ongure weer is die ICM teen Hermanus uitgestel tot verdere kennisgewing. Plaaslik het die dames hul “ Ladies Classic” gehad en soos genoem deur van die besoekende dames is dit „n hoogtepunt op hul kalender. Die dames lyk my is verseker nie bangbroeke soos die mans nie en het nie dat die weer hulle onderkry nie. Die ongure weerstoestande het aanvanklik nie saamgespeel en die dames kon eers „n uur later afslaan. Die wolke het oopgetrek en die son het sy verskyning gemaak en wat toe „n heel lekker dag uitgedraai het. Nogmaals dankie aan Warren, Megan en Liza vir hul harde werk om hierdie dag spesiaal te maak vir die 56 besoekende dames.
Letter received from Warren and Megan, the orginisers of the very successful Ladies Day.
Bredasdorp Ladies Golf Day
On behalf of the Ladies of Bredasdorp Golf Club, I would just like to thank you and Bredasdorp GC so very much for all your assistance that enabled the ladies to enjoy the successful Bredasdorp Ladies 2019 Golf Day.
In spite of the rainy start to the day, which was fabulous for the course and landscaping, we delayed the tee off time to 10h00. All the ladies stayed and played. By 11h00 the rain had cleared and a wonderful day was had by all.
We had 56 players from Boland and the Western Cape clubs who partook in the day (unfortunately we had 4 x 4-balls withdrawing in the 2 weeks leading up to the day). Many thereof are people who support our day year after year because the day is such good value for money.
The day was won by 2 ladies from Parow Golf Club, Nadia Mathyssen and Patricia Bekker.
Each of the Ladies received a Welcome Pack which included a Bredasdorp Ball marker with the 1919 – 2019 mark on. Before we got to announcing that it was the clubs 100th, we had Pat van Reenen from Hermanus and Barbara James from KDM ask us when the celebratory Golf Day would be and asked us to put their names down for the Day – so we have a couple of four balls already booked and looking forward to the day. (I think this will include a couple of carts!) We had very generous sponsors and a prize table paying down to last place. Bredasdorp Butchery also provided a fabulous ‘braai shack’ on the course with their fabulous steak and boerewors.
We really appreciate you renting your and Riaan’s cart. Laremy Loubscher also rented us his cart. Together with Richard Benz from Gansbaai and the two from Wedge Carts in Hermanus (thank you for organizing that), we were able to provide 12 carts. We could have rented more but the Ladies from Devonvale came anyway and easily walked the course. I think it is just because the day is affordable, they ask for carts! We provided a lovely Continental buffet breakfast (which was flattened due to the hour delay), not to mention the numerous bottles of Blush Champagne which went down well too. The 3-meat cold meats and salad luncheon was also well received.
Thank you and BGC for sponsoring the 4-ball round of golf and carts which was added to our Auction. This was bought by Pat van Reenen of Hermanus.
Once again, on behalf of the Bredasdorp Ladies, many thanks for all your help with our Ladies Day. The course was very well presented and the assistance and service from Charmaine, Werner and Mario was fantastic.
Yours sincerely
Megan Anderson and Warren Kruger
Our Sincere thanks to Warren and Megan for the work that they put in to make this day such a resounding success. Ons se vir julle baie dankie, julle wys vir ons almal wat gedoen kan word !!!!
Aktiwiteite by die klub
Geelstert Classic 22 en 23 Februarie.
Hierdie baie populêre toernooi, wat een van die hoogtepunte op ons gholf kalender is bied twee dae van golf, vriendskap en lekker kuier. Die kompetisie is „n vier-bal-beter-bal-formaat en u kan kies om net een dag of al twee dae te speel. Daar is pryse vir elke individuele dag en vir die algehele wenners oor die twee dae.
Vrydagaand sluit in „n tradisionele “vis braai” met vermaak verskaf deur „n bekende kunstenaar en Saterdagaand „n seekos gereg en „n disko vir die energieke span wat die pas kan volhou.
Besigheids ete 21 Februarie
Kom sluit gerus by ons aan vir n ontleding deur ekonoom Dave Mohr van die regerings begroting wat die vorige dag in die parlement bespreek sal word.
Junior Golf
Schools league (Overberg Schools) on the 25th Feb and on the 11th March. Ons beplan „n pa en seun dag (ouer en kind) wat gedurende die vakansie gaan plaasvind.
Dames Gholf
Dames kom sluit gerus by ons aan op Saterdag die 2de Maart vir ‟n gholf kliniek en sjampanje.
Hou asseblief die kennisgewing bord dop en ondersteun asseblief u klub
SKAKEL asseblief vir Charmaine by die klub 028 424 1855 vir besprekings